Tuesday 23 February 2016

Baie geluk Ma . . . . !

Baie baie geluk met ma se verjaarsdag vandag. Mag die 'n baie geseende en besonderse jaar wees.
Baie baie lief vir ma!  Sien ma binnekort.



Saturday 13 February 2016

Familie tyd . . . . . kosbare tyd

Heerlike Saterdagoggend ontbyt by Harley Davidson in Lynwood Pretoria.
Al die niggies en neefies wou saam ontbyte geniet, maar Ralf moes werk.
Nie 'n probleem nie, die niggies en neffies kom na Ralf toe. 

Enigste twee nie by die geleentheid nie is Natascha & Udo.
Hopenlik volgende keer. 

Ilana, Hein, Deon, Frank, Werner, Christel, Ralf, Tanja, Beate, 
Sophia, Rachelle, Leah, Kaylin.
(Evert, Ingrid, Julia, Shay, Udo, Natascha is al wie hier kort)
(O ja en ekke . . . .  maar iemand moes did foto neem)


Erin, Kaylin & Sophia

 

Beate, Werner & Ralf                            


Niggies & Nefies by mekaar: Michelle, Ralf, Werner, Tanja, Beate 
(net Natascha & Udo wat kort, definitief volgende keer)






Deon & Erin


Agter klein niggies: Zane, Rachelle, Kaylin, Sophia
(al wie kort is: Shay & Julia)
O en Leah & Erin ..... hulle wou nie vir die een "pose" nie!


Hein, Deon, Erin


Erin & Leah
                                

Tanja & Sophia


 Sophia (die jongste van die agter klein niggies)