Sunday, 7 June 2015

Tanja se babatee

My niggie Tanja se babatee . . . alles vir 'n klein prinsessie
Lekker geselligheid by Isabella's Waterkloof Corner







Tanja maak haar opdaaging en is verstom en verras




. . . . .  en toe die operoep van haar ma !






Alhoewel haar ma nie die geleentheid kon bywoon nie, was daar nietemin
'n verrassingtjie van haar af. 





Die "susters" . . . Tanja met haar goeie vriendinne
Dankie julle vir 'n heerlike oggend.