Tuesday 31 May 2016

Trip - Lowveld bliss

Spent the past weekend in the lovely low veld, a couple km's from Nelspruit. I was there to do a maternity and baby shower shoot but could not resist taking a couple of shots of the lovely surroundings.

We had the privileged of staying at the lovely Caracal Lodge - Kudu Cottage. Luxury away from home.









Ons boskind was in haar element !


Photos from the maternity and baby shower shoot have been published to my portfolio.
Click on the THRU MY LENS link at the top of the page.

Sunday 8 May 2016

Dankie Ma



Kerkstraat Bom Ontploffing - Vrydag 20 Mei 1983. Ek was in std 8. My ma het in 
die Poyntons gebou gewerk (Siemens). Elke Vrydagmiddag na werk het sy oor die 
pad gestap om vir ons gesin 'n wegneemete by die Golden Egg Restaurant, te koop. 
Dit was presies voor daardie einste restaurant waar die motor met die bom 
parkeer was. Sy sou beslis daardie middag haar lewe verllor het.
Maar dit was nie haar tyd nie, die Here het haar lewe gespaar . . . . 
 sy was daardie Vrydag met verlof en veilig by die huis ten tye van die ontploffing. 
Met moderdag was vandag gevier word, se ek weereens dankie dat sy nog met ons 
is en dat ons die dag saam met haar kan vier, al is sy so bietjie ver van ons 
(in Jeffrey's baai), is sy in ons gedagtes en het ek die voorreg om die 
foon op te tel en met haar te gesels en vir haar net weereens te se hoe lief 
ek haar het en hoe baie sy vir ons almal beteken . . . . . Dankie Ma!