Saturday, 12 December 2015

Trip - Ons plaaskind

Ons boskind, kaalvoetkind, plaasmeisie . . . . .alweer in haar element. Saam vriende in Upington, Noord Kaap.

  

Swem in 'n plaasdam. . . . .lekker man lekker!


Haar woorde. . . . . "Hemel op aarde"
Op die plaas aan die ower van die die Olifantsrieiver.

'n Draad ring, 'n John Deere Hoed en 'n Hilux bakkie. . . . .haar "wishlist".


'n Heerlike koppie boeretroos in die bosveld



Jy moet tyd maak om die wind in die gras te hoor, 
Om in die reen te dans, 
Om kaalpoot in die grondpad te loop. . . .



No comments:

Post a Comment